Sean Astin

Sean Astin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Sean Patrick Duke
Geboorte 25 Februarie 1971 (1971-02-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sean Astin (gebore 25 Februarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Goonies (1985), The Lord of the Rings: The Fellowship of the Ring (2001), The Lord of the Rings: The Two Towers (2002), en The Lord of the Rings: The Return of the King (2003).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne